Bedieninge

Vroue Bediening

Die Here het ons vroue spesiaal gemaak.   Kom word deel van ons span en geniet saam met ander vroue die gawe om jouself en ander te verryk en te bedien deur alles wat ons aanpak tot een van God se Koningkryk.

Omgee

Hier is ons lief vir mekaar en dra mekaar se belange op die hart. Ons is altyd daar vir mekaar.

Lofprysing en Musiek

Lofprysing/musiek is ‘n natuurlike en outomatiese manier om die Here te loof, waardeur ons met Hom en Hy met ons te praat. Dit is gebed en lof wat uit ons harte kom. Dit help ons om nader aan God te kom, selfs as ons afgesonder of neerslagtig voel.
Wanneer ons ons stemme ophef in lofprysing tot eer van Hom, kan ons getuig dat ons hulp, bemoediging, hoop en vreugde vind in lofprysing.
Daar is geen nadeel van sang nie – net voordele.

Projekte

Projekte in die kerk het ten doel om stappe te neem vir die verbetering van die kerk met behulp van die gemeente deur dit meer aanloklik te maak vir die gemeenskap. Dit is in noue samewerking met die ander bedienings en sluit in uitreiking, tegnologie en die perseel. Die verskil met projekte van die ander bedienings is dat projekte sal fokus op die kerk en die vervulling van die missie is, en nie die gemeenskap nie. 

Gebed

Kommunikasie

Jeug

Ons kan nie altyd die toekoms vir die jeug bou nie, maar ons kan die jeug bou vir die toekoms.

Getuienis

Om te getuig van God se wonderwerke en so Sy beeld uit te dra en Hom te  verheerlik.

Eiendomme en Sekuriteit

Barmhartigheid

‘n kommissie waar ons omgee vir ons Medemens