Vroue in Aksie
Annelize Eloff
Naam | Kontak Nommer |
---|---|
Annelize Eloff | 072 109 6498 |
Riana Visser | 082 578 7114 |
Spreuke 31 vers 25 “Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie
bekommerd or die toekoms nie.”
Die Here het ons vroue spesiaal gemaak. Kom word deel van ons span en geniet saam met ander vroue die gawe om jouself en ander te verryk en te bedien deur alles wat ons aanpak tot een van God se Koningkryk.