Jesus val neer vir die eerste keer – Stasie 3

Johannes 19:23-24 en Matteus 27:33-36 23Toe die soldate Jesus dan gekruisig het, het hulle sy boklere gevat en dit in vier dele verdeel, vir elke soldaat ‘n deel. Hulle het ook sy onderkleed gevat. Dit was sonder naat van bo af in een stuk geweef. 24Hulle sê toe vir mekaar: “Ons moet dit nie skeur…
Luk 23:50-54Nadat Jesus gesterf het en van die kruis afgehaal is, is Hy te ruste gelê in ‘n graf, wat deur ‘n man met die naam Josef voorsien is. Hy was ‘n Jood van die dorp Arimathea (Luk 23:50-54). Josef was ook ‘n lid van die Sanhedrin, maar was gekant teen die verhoor en kruisiging…
Volgens oorlewering, (word nie gereflekteer in die Bybel nie), het Jesus se moeder, Maria, vir Jesus op die roete ontmoet en sy het flou geword.
Die kruiswegstasies, ook bekend as die Via Dolorosa, is ‘n beskrywing van die finale ure in die lewe van Jesus Christus op aarde, wat aanhou voorsien in geestelike redding vir elke Christen en ‘n lewenstoepassing. Die standplase van die kruis dien as ‘n sterk herinnering van die nederige wyse waarop Jesus gewillig was om enige…
(Markus 15:20).Toe Jesus Sy kruis opgeneem het, het Hy meer as net ‘n stuk hout gedra. Onbekend aan baie van die toeskouers daardie dag, het Jesus die sondes van die mensdom gedra en die straf wat daardie sondes verdien het, wat Hy voor bestem was om te ly, ter wille van die mens. Jesus vermaan…