Jesus val vir die tweede keer – Stasie 7


Johannes 19:23-24 en Matteus 27:33-36 23Toe die soldate Jesus dan gekruisig het, het hulle sy boklere gevat en dit in vier dele verdeel, vir elke soldaat ‘n deel. Hulle het ook sy onderkleed gevat. Dit was sonder naat van bo af in een stuk geweef. 24Hulle sê toe vir mekaar: “Ons moet dit nie skeur…
Jesus word deur die Sanhedrin veroordeel (Luk 22:66-71) Die Raad van die Sanhedrin het bestaan uit 70 priesters en skrifgeleerdes en een hoëpriester en het opdrag gegee dat Pilatus Jesus moes teregstel. Hierdie insident is ‘n waarskuwing aan alle Christene om versigtigheid aan die dag te lê en nie onsself hoër te ag en deur…
(Lukas 23:26)Simon van Sirene kan miskien gesien word as ‘n slagoffer van sy omstandigheid. Hy het heel waarskynlik vir die Paasfees na Jerusalem gekom en waarskynlik baie min van die gebeure wat besig was om af te speel, geweet. Ons weet baie min van hom, aangesien hy nie in die Bybel genoem word, nadat hy…
Die sesde stasie is by ’n kapel, halfpad teen die heuwel op. Hieraan is die legende verbonde van ’n Romeinse vrou, Bernice, wat Jesus so jammer gekry het toe Hy by haar huis verby gegaan het, dat sy die sweet van Sy gesig met haar doek afgevee het, en toe later die afdruk van Sy…
Volgens oorlewering, (word nie gereflekteer in die Bybel nie), het Jesus se moeder, Maria, vir Jesus op die roete ontmoet en sy het flou geword.