Jesus se liggaam word van die kruis verwyder – Stasie 13


(Luk 23:33-47) Dit is moeilik om tweeduisend jaar later die wreedheid van die oomblik vir ons voor te stel, toe hulle wat die naaste aan Jesus was, geforseer was om hulpeloos toe te kyk hoe die spykers deur Sy hande en voete in die houtwerk geslaan word, waarop Hy Sy laaste asem as mens sou…
(Luk 23:44-46)Op die oomblik toe Jesus gesterf het, het die tempelgordyn van bo na onder geskeur. Dit het die mense van die Allerheiligste geskei. Dit was vreesaanjaend vir alle Jode wat die gebeurtenis waargeneem het, want hulle het nie besef dat dit beteken het dat dit die einde van die Ou Verbond en begin van…
Luk 23:50-54Nadat Jesus gesterf het en van die kruis afgehaal is, is Hy te ruste gelê in ‘n graf, wat deur ‘n man met die naam Josef voorsien is. Hy was ‘n Jood van die dorp Arimathea (Luk 23:50-54). Josef was ook ‘n lid van die Sanhedrin, maar was gekant teen die verhoor en kruisiging…
Die sesde stasie is by ’n kapel, halfpad teen die heuwel op. Hieraan is die legende verbonde van ’n Romeinse vrou, Bernice, wat Jesus so jammer gekry het toe Hy by haar huis verby gegaan het, dat sy die sweet van Sy gesig met haar doek afgevee het, en toe later die afdruk van Sy…
Johannes 19:23-24 en Matteus 27:33-36 23Toe die soldate Jesus dan gekruisig het, het hulle sy boklere gevat en dit in vier dele verdeel, vir elke soldaat ‘n deel. Hulle het ook sy onderkleed gevat. Dit was sonder naat van bo af in een stuk geweef. 24Hulle sê toe vir mekaar: “Ons moet dit nie skeur…