...
Skip to content

Vriendelike gemeente met oop arms en 'n oop hart

NG Kerk Uitsig

  • Ons Gemeente
    • Ons Geskiedenis
    • Ons Leraars
    • Die Kerkraad
  • VIA DOLOROSA
  • Preke
  • Bedieninge
    • Aksie Mooijare
    • Manne Bediening
    • Vroue In Aksie
    • Jeug Bediening
  • Kalender
    • Gebeure
  • Nuusbriewe
    • Nuusbriewe 2023
    • Nuusbriewe 2022
  • Kontak Ons
    • Afspraak met Ds. Johan David
NG Kerk Uitsig

VIA DOLOROSA

VIA DOLOROSA

Jesus se liggaam is in die graf geplaas – Stasie 14

Byadmin 26 March 202429 March 2024

Luk 23:50-54Nadat Jesus gesterf het en van die kruis afgehaal is, is Hy te ruste gelê in ‘n graf, wat deur ‘n man met die naam Josef voorsien is. Hy was ‘n Jood van die dorp Arimathea (Luk 23:50-54). Josef was ook ‘n lid van die Sanhedrin, maar was gekant teen die verhoor en kruisiging…

Read More Jesus se liggaam is in die graf geplaas – Stasie 14

VIA DOLOROSA

Jesus se liggaam word van die kruis verwyder – Stasie 13

Byadmin 26 March 202429 March 2024

Read More Jesus se liggaam word van die kruis verwyder – Stasie 13

VIA DOLOROSA

Jesus sterf aan die kruis – Stasie 12

Byadmin 26 March 202429 March 2024

(Luk 23:44-46)Op die oomblik toe Jesus gesterf het, het die tempelgordyn van bo na onder geskeur. Dit het die mense van die Allerheiligste geskei. Dit was vreesaanjaend vir alle Jode wat die gebeurtenis waargeneem het, want hulle het nie besef dat dit beteken het dat dit die einde van die Ou Verbond en begin van…

Read More Jesus sterf aan die kruis – Stasie 12

VIA DOLOROSA

Jesus word aan die kruis vasgespyker, die Kruisiging – Stasie 11

Byadmin 26 March 202429 March 2024

(Luk 23:33-47) Dit is moeilik om tweeduisend jaar later die wreedheid van die oomblik vir ons voor te stel, toe hulle wat die naaste aan Jesus was, geforseer was om hulpeloos toe te kyk hoe die spykers deur Sy hande en voete in die houtwerk geslaan word, waarop Hy Sy laaste asem as mens sou…

Read More Jesus word aan die kruis vasgespyker, die Kruisiging – Stasie 11

VIA DOLOROSA

Jesus se klere word van Hom afgeskeur – Stasie 10

Byadmin 26 March 202429 March 2024

Johannes 19:23-24 en Matteus 27:33-36 23Toe die soldate Jesus dan gekruisig het, het hulle sy boklere gevat en dit in vier dele verdeel, vir elke soldaat ‘n deel. Hulle het ook sy onderkleed gevat. Dit was sonder naat van bo af in een stuk geweef. 24Hulle sê toe vir mekaar: “Ons moet dit nie skeur…

Read More Jesus se klere word van Hom afgeskeur – Stasie 10

VIA DOLOROSA

Jesus val vir die derde keer – Stasie 9

Byadmin 26 March 202429 March 2024

Read More Jesus val vir die derde keer – Stasie 9

VIA DOLOROSA

Jesus ontmoet die vroue van Jerusalem – Stasie 8

Byadmin 26 March 202429 March 2024

Luk 23:27-31Toe Jesus die huilende vroue en sommige van Sy dissipels op pad na die kruisiging tegemoet geloop het, het Hy hulle gewaarsku dat hulle nie oor Hom moet huil nie, maar oor hulself en die lewens van hul kinders, in ag genome die opkomende booshede regdeur Jerusalem (Luk 23:27-31). Selfs toe Jesus baie pyn…

Read More Jesus ontmoet die vroue van Jerusalem – Stasie 8

VIA DOLOROSA

Jesus val vir die tweede keer – Stasie 7

Byadmin 26 March 202429 March 2024

Read More Jesus val vir die tweede keer – Stasie 7

VIA DOLOROSA

Veronica vee die bloed van Jesus se gesig – Stasie 6

Byadmin 26 March 202429 March 2024

Die sesde stasie is by ’n kapel, halfpad teen die heuwel op. Hieraan is die legende verbonde van ’n Romeinse vrou, Bernice, wat Jesus so jammer gekry het toe Hy by haar huis verby gegaan het, dat sy die sweet van Sy gesig met haar doek afgevee het, en toe later die afdruk van Sy…

Read More Veronica vee die bloed van Jesus se gesig – Stasie 6

VIA DOLOROSA

Simon van Sirene dra Jesus se kruis te dra – Stasie 5

Byadmin 26 March 202429 March 2024

(Lukas 23:26)Simon van Sirene kan miskien gesien word as ‘n slagoffer van sy omstandigheid. Hy het heel waarskynlik vir die Paasfees na Jerusalem gekom en waarskynlik baie min van die gebeure wat besig was om af te speel, geweet. Ons weet baie min van hom, aangesien hy nie in die Bybel genoem word, nadat hy…

Read More Simon van Sirene dra Jesus se kruis te dra – Stasie 5

Page navigation

1 2 Next Page

Copyright © 2025 NG Kerk Uitsig

Website by Big-S Ads

  • Ons Gemeente
    • Ons Geskiedenis
    • Ons Leraars
    • Die Kerkraad
  • VIA DOLOROSA
  • Preke
  • Bedieninge
    • Aksie Mooijare
    • Manne Bediening
    • Vroue In Aksie
    • Jeug Bediening
  • Kalender
    • Gebeure
  • Nuusbriewe
    • Nuusbriewe 2023
    • Nuusbriewe 2022
  • Kontak Ons
    • Afspraak met Ds. Johan David
Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.