Jesus se liggaam word van die kruis verwyder – Stasie 13


Volgens oorlewering, (word nie gereflekteer in die Bybel nie), het Jesus se moeder, Maria, vir Jesus op die roete ontmoet en sy het flou geword.
Luk 23:27-31Toe Jesus die huilende vroue en sommige van Sy dissipels op pad na die kruisiging tegemoet geloop het, het Hy hulle gewaarsku dat hulle nie oor Hom moet huil nie, maar oor hulself en die lewens van hul kinders, in ag genome die opkomende booshede regdeur Jerusalem (Luk 23:27-31). Selfs toe Jesus baie pyn…
Johannes 19:23-24 en Matteus 27:33-36 23Toe die soldate Jesus dan gekruisig het, het hulle sy boklere gevat en dit in vier dele verdeel, vir elke soldaat ‘n deel. Hulle het ook sy onderkleed gevat. Dit was sonder naat van bo af in een stuk geweef. 24Hulle sê toe vir mekaar: “Ons moet dit nie skeur…
(Luk 23:44-46)Op die oomblik toe Jesus gesterf het, het die tempelgordyn van bo na onder geskeur. Dit het die mense van die Allerheiligste geskei. Dit was vreesaanjaend vir alle Jode wat die gebeurtenis waargeneem het, want hulle het nie besef dat dit beteken het dat dit die einde van die Ou Verbond en begin van…
(Lukas 23:26)Simon van Sirene kan miskien gesien word as ‘n slagoffer van sy omstandigheid. Hy het heel waarskynlik vir die Paasfees na Jerusalem gekom en waarskynlik baie min van die gebeure wat besig was om af te speel, geweet. Ons weet baie min van hom, aangesien hy nie in die Bybel genoem word, nadat hy…