Jesus val vir die tweede keer – Stasie 7


(Markus 15:20).Toe Jesus Sy kruis opgeneem het, het Hy meer as net ‘n stuk hout gedra. Onbekend aan baie van die toeskouers daardie dag, het Jesus die sondes van die mensdom gedra en die straf wat daardie sondes verdien het, wat Hy voor bestem was om te ly, ter wille van die mens. Jesus vermaan…
Volgens oorlewering, (word nie gereflekteer in die Bybel nie), het Jesus se moeder, Maria, vir Jesus op die roete ontmoet en sy het flou geword.
(Lukas 23:26)Simon van Sirene kan miskien gesien word as ‘n slagoffer van sy omstandigheid. Hy het heel waarskynlik vir die Paasfees na Jerusalem gekom en waarskynlik baie min van die gebeure wat besig was om af te speel, geweet. Ons weet baie min van hom, aangesien hy nie in die Bybel genoem word, nadat hy…
Luk 23:50-54Nadat Jesus gesterf het en van die kruis afgehaal is, is Hy te ruste gelê in ‘n graf, wat deur ‘n man met die naam Josef voorsien is. Hy was ‘n Jood van die dorp Arimathea (Luk 23:50-54). Josef was ook ‘n lid van die Sanhedrin, maar was gekant teen die verhoor en kruisiging…